VACANCIES

General


HR & KANTOOR ASSISTENT BENODIG. Opsoek na `n persoon met die volgende: * Basiese rekenaarvaardigheid. *Goeie tydbestuur. *Goeie menseverhoudinge. * Geduldig . *Moet kan werk onder druk. * Minimum Gr.12/Matriek. Stuur CV na [email protected] insluitend salaris verwagting - SD016671


SEMI SKILLED BOILER MAKER (OPERATOR) * Experienced * Qualification papers no needed * Independant * Self starter email CV [email protected] - SD016678

Top