School sport

Gewigstoot is nie vir sissies nie

Dané Roets wat volgende jaar in Graad 10 sal wees het deur die jaar aan ongeveer ses groot kompetisies deelgeneem.

Monnas moker met mag

Monnas het 181 lopies vir vyf paaltjies aangeteken terwyl Nories 180 lopies aangeteken het.

Kennies-krieketknape kraai koning

Na ‘n suksesvolle seisoen is die skool saam met die onderskeie afrigters ongelooflik trots op die 41 spelers wat hul Gauteng-Wes provinsiale kleure vir krieket tydens ‘n ‘capping’-seremonie ontvang het.

Monnas-fietsryers presteer by Tour de Blieng

Die top SA-skole neem al vir meer as 10 jaar aan dié kompetisie deel en alhoewel dit nou maar die vierde jaar is dat Hoërskool Monument (Monnas) daaraan deelneem, het hulle algeheel vierde uit 78 skole geëindig.

Kenmare-krieketspan bly bobaas op tuisveld

Die hoofligte was egter op ‘n Graad 7-leerder wat gedurende die wedstryd daarin geslaag het om ‘n uitmuntende totaal van 132 lopies vir 78 balle aan te teken.

Kennies se Swart Masjien skrik vir niks

Tydens die Swart Masjien se geleentheid om hulself in Pretoria te bewys, is Laerskool Van Riebeeckpark, Laerskool Jan van Riebeeck en Laerskool Florida behoorlik gewys wie’s baas.
Top