Schools

En die wenners is…

Mnr en Mej Bastion tydens spoggeleentheid gekroon

Man met gebrek motiveer Monnas

Die oomblik toe Hein Wagner besluit het om sy blindheid vanuit ‘n ander perspektief te benader het hy besef dat dit die beste geleentheid is waarvan hy ooit kon droom.

Monnas, Moria en musiek

Een van Monnas se bekende persoonlikhede het by dié plaaslike tehuis gaan kuier.

Ligte, kamera, aksie

Nie net spog Hoërskool Monument met ‘n wenner toneelstuk nie, maar ook met een van hul eie matrikulante, Adriaan Havenga, wat die uitmuntende stuk geskryf het.

Die volgende Mej Monnas is …

Die skoonhede het die gehoor op die punte van hul sitplekke gehad toe hulle met styl en glans die loopplank aangedurf het.

Verhoog aan die brand vir bejaardes

Tydens die geleentheid het ongeveer 70 Alma Mater-leerders ‘n konsert vir nagenoeg 50 bejaardes aangebied.

Mullies se stemme verstom skare

Albei kore sal later vanjaar te sien wees in die ‘grande’ wat op 23 en 24 September in Silverstar se Globe plaasvind.

Bekende akteur besoek Nories

Volgens hom is dit ongelooflik wat die Suid-Afrikaanse filmbedryf met ‘n klein begroting kan doen, aangesien die film binne ‘n maand geskiet is.

Skaaksusters beïndruk weer

Dit was tydens die Suid-Afrikaanse Skole Skaaktoernooi wat in die skoolvakansie in KwaZulu-Natal plaasgevind het.

New science lab for school in need

The new science laboratory is CAPS approved, includes all apparatus, teacher and learner units, furniture and skeleton models among many other things.
Top