Schools galleries

Dit was kaskar-dag by Noordskool

Op Dinsdag, 27 Maart het Laerskool Krugersdorp-Noord hulle jaarlikse kaskarwedren en fondsinsameling gehou. Almal het hulle gate uit geniet. Die News se Bianca Pindral was daar om saam gees te vang.

Best of the West Netball tournament at KHS

Krugersdorp High School recently hosted its annual Best of the West Tournament which was held over two consecutive weekends and saw nearly 50 primary and secondary schools on the netball courts and hockey fields.

Hoërskool Monument Top Matrieks vir 2017

Met byna 400 onderskeidings en skitterende vakgemiddeldes beklee Monnas steeds die plek as top Parallel Medium skool in Gauteng.

Noordskool se Graad 1’s het groot drome

Hulle kan enige iets word – argitekte, dokters en selfs toergidse, maar hulle moet iewers eers begin. En waar beter as Laerskool Krugersdorp-Noord?

Mullies is reg vir 2018!

Laerskool Muldersdrif het ook skade gelei na ‘n tornado in Oktorber 2017 deur die gebied getrek het. Gelukkig kon die skool vinnig met herstelwerk begin en het hulle nuwe Graad 1’s en oudleerlinge met ope arms ontvang.

Kennies se Graad Eentjies Paddabeentjies

Elke Graad 1 leerder het saam met hul mamma en pappa tou gestaan voor die Kennieshek waartydens die skoolgelukbringer, Kennie-Muis hul behoorlik vermaak het.

Laerskool Protearif is weer tops na 2017 tornado skool verwoes

‘n Dag voor die skooljaar van 2018 amptelik afskop het die News ‘n eksklusiewe toer deur die nuwe Laerskool Protearif gekry. Hoof Donna Lourens was stom geslaan oor wat die laaste paar maande verrig is – alles te danke aan die Krugersdorp gemeenskap.

2017 Matriculants finally get their results

On Friday, 5 January, the Grade 12 class of 2017 across South Africa woke up early and eager to fetch their detailed matric results from their schools.

Noordskool-revue bekoor gehoor

Laerskool Krugersdorp-Noord se revue was weereens die hoogte punt van elke ouer, onderwyser en leerder se jaar. Die News was ook daar om elke sprankelende oomblik vas te vang.

Hoërskool Noordheuwel hou toneelfees

Nories het onlangs hul verhoog vir verskeie hoërskole beskikbaar gestel vir ‘n tiener toneelfees. Die News was ook daar.
Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: