AfriForum plant hoop

Agter: Sandra Breedt, Maryna Steenkamp, Elbie Bonzaaier, Dewet Ungerer en Wouter Immelman. Voor: Lisa Combrink, Daniké de Beer, Alexander Coetzer en Juan Storm.

AfriForum in Krugersdorp het op Vrydag, 28 September vyf bome by Laerskool Kenmare (Kennies) geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se Boomplantmaand.

Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se Distrikkoördineer vir die Vaaldriehoek en Wes-Rand, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 2 000 bome te plant.

Hoofdogter Lisa Combrink en Onderhoofseun Alexander Coetzer besig om ‘n boom te plant. Foto: Alanicka Lotriet.

AfriForum fokus jaarliks op boomspesies wat algemeen voorkom sowel as boomspesies wat skaars is. Die algemene boom vir 2018 is die opregte geelhout (Podocarpus latifolius), terwyl die skaars boom die grootwitgat (Boscia albitrunca) is. AfriForum moedig dorpe aan om inheemse bome te plant wat in hul omgewings sal aard.

Onderhoofdogter Daniké de Beer is trots op hul nuwe bome. Foto: Alanicka Lotriet.

Die tak moedig die gemeenskap aan om by die veldtog betrokke te raak en deel te word van ’n beter en groener toekoms.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Alanicka Lotriet
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: