[KYK+ FOTO’s] Kliphard Musiekfees skud die dorp

Jacques de Villiers, wat ook as Joshua na die Reën bekend staan sing uit die hart uit. Foto: Alanicka Lotriet.

Was dit ‘n aardbewing? Was dit ‘n donderstorm? Nee – dit was Hoërskool Monument (Monnas) se heel eerste Kliphard Musiekfees wat die hele Krugersdorp van hoek tot kant geskud het.

Tydens die fees op Saterdag, 12 Mei het honderde aanhangers gedans op die maat van die musiek wat hul gunsteling Suid-Afrikaanse kunstenaars opgedis het. Warm komberse, kampstoele, smullekker kos, warm koffie en heerlike geselskap het gehelp om die koue wintersdag nog lekkerder te maak.

“Die aand was ‘n baie groot sukses. Ons vertrou dat almal hulself gate uit geniet het, ten spyte van die koue. Die musiekgroepe self was net so fantasties,” het Monnas-woordvoerder, Constance Strydom vertel.

Anais Thoms, Reese Shelver en Chariska Stopforth kuier lekker saam. Foto: Alanicka Lotriet.

Suné van Dyk, Aime Bryans, Kylee Labuscagne en Lindsy Daneel geniet die fees voluit. Foto: Alanicka Lotriet.

News-redakteur Janine Viljoen en haar niggies Isabella en Carla van der Walt.

Sybrand van Dyk, Sharmyn Brink en Jayden Bothma ondersteun Tussen Sterre. Foto: Alanicka Lotriet.

Spoegwolf se Danie du Toit lewer ‘n ekstatiese optrede. Foto: Alanicka Lotriet.

Loer gerus na nog foto’s in die galery

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Alanicka Lotriet
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: