Bastion se groentjies kuier in Madagaskar

Riaan de Jager en Carmen Jacobs het elke toneel beskryf.

Die Graad 8’s van Hoërskool Bastion is na afloop van die gala-aand van die groentjiekonsert as volwaardige Bastionners ingelyf.Die Madalemuriete – soos die groentjies bekend gestaan het – het die gehoor met ‘n safari deur Madagaskar vermaak. Riaan de Jager en Carmen Jacobs was Melman en Gloria wat deur die foto-album van hul Madagaskar-avonture geblaai het, en die groentjies het op die maat van polsende musiek en flitsende ligte die herinneringe uitgebeeld.

Die hoofkarakters se sêgoed en uitbeelding van hul spesifieke karakters het die gehoor behoorlik vermaak, en elke klasitem het dawerende applous ontvang.

Maar, die hoogtepunt van die aand se verrigtinge was definitief die inlywingseremonie, die sing van die skoollied asook die uitvoering van die kreet, waarna hulle as volwaardige Bastionners verwelkom is.

Amelia Grobler was Lola – Skipper se groot liefde.

Dehan Kruger was King Julian.

Matthew Lundie het die rol van Melman vertolk.

Trudi Steynberg was Kowalska – een van die pikkewyne.

Nikita Moolman was Gloria.

Pieter Couvarus was een van die hoofkarakters. Foto’s: Adéle Bloem

Joshua Groenewald het die rol van Alex vertolk.

Ziander Pretorius het die rol van Marty vertolk.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adele Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: