‘n Honderd rugsakke vir Proties se Graad 1’tjies

Louw Roos, beheerliggaamslidslid van Proties ontvang die sakke van Victor Fralda, bakkerybestuurder en Dina Olivier, assistentrekenmeester.

Laerskool Protearif het op Woensdag, 15 November nagenoeg 100 rugsakke van Sasko Krugersdorp-Wes ontvang wat hulle vir hul 2018 Graad 1’s gaan gee. Daar is tans 75 Graad 1-leerders vir volgende jaar geregistreer, dus gaan daar geen tekort aan rugsakke vir hulle wees nie.

“Ons weet die kleintjies gaan met groot opgewondenheid skool toe kom en die sakke ontvang,” het Tershia Nieuwoudt, persoonlike assistent van Proties se hoof gesê.

Die skool het nou amper alles wat hulle nodig het om vir die 2018-skooljaar te heropen. Om uit te vind hoe jy kan help, skakel Tershia by 082 820 5233 of stuur ‘n epos na [email protected] Skenkings kan in die volgende rekening inbetaal word:

Begunstigde: Laerskool Protearif

Bank: Absa – Spaarrekening

Rekeningnommer: 9284392240

Takkode: 632005

 

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Bianca Pindral
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: