Wat probeer jy sê, Thabile?

Johannes Esterhuizen.

Thabile Mange se skrywe Zille on a path to destroy DA het betrekking.

Met jou inleiding spog jy met wat Zille bereik het met die groei van die DA.

As gevolg van kolonialisme word sy in jou vyfde paragraaf gekruisig – nie deur jou nie maar soos jy self sê, “Most blacks were – and still are – outraged by her statement”.

Dus is die “most blacks” die DA se doodsteek, en nie Helen Zille nie, omrede hulle nie weet dat elke donker wolk ‘n silwer randjie het nie.

  AUTHOR
Janine Viljoen
Editor

Latest News

COMMENTS

Top