Afrikaans is nie kombuistaal nie

Johannes Esterhuizen se brief wat in the 27 Januarie-uitgawe van die News verskyn het, het betrekking.

Johannes van Krugersdorp gebruik telkens ‘n Bybelvers om sy denke te regverdig.

So praat hy van Afrikaans wat terug is in die 1700’s as kombuistaal.

Afrikaans het eers in 1925 amptelike status gekry en is dus nou slegs 92 jaar oud.

Latest News

COMMENTS

Top