Die verskil …

‘n Kwagga is swart met wit strepe. ‘n Sebra is wit met swart strepe.

‘n Vlieg weer, kom van dié kant af dan weer van daai kant af, weer van die ander kant af, dit, terwyl die brommer reguit in jou bord kos induik. Wees gewaarsku.

Latest News

COMMENTS

Top