Noordskool-landloop is vet pret

'n Graad 1-leerder hardloop voluit. Foto: Alanicka Lotriet.

Op Woensdag, 14 Junie het Laerskool Krugersdorp-Noord (Noordskool) hul jaarlikse interne landloopbyeenkoms gehou, en dit was vet pret.

Een van Noordskool se vele tradisies is hul massalandloopbyeenkoms waaraan die hele skool graag dié tyd van die jaar deelneem.

‘n Graad 1-leerder hardloop voluit. Foto: Alanicka Lotriet.

Hulle draf dan om die skool, oor die pad, om die blok en weer terug skool toe – een graad op ‘n slag. Die totale afstand is 1 500 meter, alhoewel die Graad 7’s twee keer om hardloop, wat dit ‘n veeleisende maar verfrissende 3 000 meter maak.

Met ‘n onderwyser op elke hoek en GPF-beamptes by elke kruising het hulle seker gemaak dat al die leerders veilig is en net hul beste gee.

‘n Graad 1-leerder hardloop voluit. Foto: Alanicka Lotriet.

Tydens die byeenkomste identifiseer hulle ook potensiële landloopatlete.

“Massadeelname is vir ons skool van kardinale belang. Party van die kinders kry net een keer ‘n jaar die geleentheid om net lekker te hardloop en vry te wees. Dit gaan daaroor dat hulle dit moet geniet,” het Quintin Botha, atletiek- en landlooporganiseerder vertel.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at krugersdorpnews@caxton.co.za or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister websites: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

  AUTHOR
Alanicka Lotriet
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

roodepoortrecord_new2014_smallgetitrandfontein_2014_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other