update


[Opvolg] Vryheidsfront reageer op verwydering van burgemeester

Lêerfoto.

Die DA-, VF Plus- en IVP-koalisie wat sedert Augustus 2016 deur die EFF gesteun word, is tot ‘n val gebring nadat die ANC Speaker, Patrick Lipudi, op omstrede wyse buite die raad se ordereëls, ‘n mosie van wantroue in die uitvoerende burgemeester Michael Holenstein per geslote stembrief tot stemming gebring het.

Jaco Mulder, woordvoerder van die VF Plus het gesê Lipudi het die afgelope maande herhaaldelik die stadsraad se werksprogram belemmer deur op outoritêre wyse eensydige besluite op die raad af te forseer.

VF Plus-raadslede Tjaart Steenkamp en Amanda de Lange het beide hul onderneming aan die kiesers van Krugersdorp gegee om als in die stryd te werp om die status quo te herstel.

Initial Article: [BREAKING] Mogale City has no mayor

“Die VF Plus gaan as deel van die koalisie op ‘n dringende basis aksie neem teen die onregmatige optrede van die ANC Speaker om die mandaat, wat demokraties deur die kieserspubliek verleen is, so spoedig moontlik te herstel,” het Mulder, wat self teenwoordig was, gesê.

“Die koalisielid wat vandag die ANC Speaker se onreëlmatighede gesteun het, moet aan die kaak gestel word omdat die gebeure die toekoms van enige koalisie in Suid-Afrika in gedrang kan bring.”

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at krugersdorpnews@caxton.co.za or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister websites: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

  AUTHOR
Bianca Pindral
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

roodepoortrecord_new2014_smallgetitrandfontein_2014_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other