Noordskool se fikses wen groot

Tera-Leigh Coetzer en Katlego Zwane saam Juffrou Van der Walt, hulle sportafrigter.

Noordskool het vanjaar met hulle top atlete nuwe hoogtes bereik.

Die atlete het van die uitdunne tot by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe ongelooflike gees getoon.

Hulle het hard gewerk om seker te maak dat hulle die beste in hul onderskeie items presteer.

Die atlete in geen spesifieke order is JJ Basson, Tera-Leigh Coetzer, George Waldick, Chanel Genis, Jade Niemand, Chane de Jager, Eduan Liebenberg, Miguel correia do Ribbeiro, Katlego Zwane, Kaitlin Zinn en Zahne van den Berg saam Quitin Botha, die atletiekorganiseerder en Juffrou E van der Walt.

Vanjaar is 11 atlete vir die D2-span gekies en hulle het die skool op hul unieke manier by die Gauteng Atletiekkampioenskappe verteenwoordig.

Hulle het 12 gouemedaljes, ses silwermedaljes en een bronsmedalje huis toe gebring.

Tera-Leigh Coetzer en Katlego Zwane, twee van Noordskool se top atlete het die Gauteng Atletiekspan gehaal en aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe deelgeneem.

Katlego sou aan verspring deelneem, maar kon weens beserings slegs een sprong doen.

Tera-Leigh Coetzer en Katlego Zwane saam Juffrou Van der Walt, hulle sportafrigter.

Tera-Leigh het ‘n derde plek in die naellope verower. Sy het erekleure en Arendsvlerke vir haar prestasie gekry.

Atletiekorganiseerder Quitin Botha bedank elke atleet, afrigter en ouer vir die harde werk en sukses gedurende die seisoen.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at krugersdorpnews@caxton.co.za or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister websites: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

  AUTHOR
Bianca Pindral
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

roodepoortrecord_new2014_smallgetitrandfontein_2014_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other