Dis lekker in Graad 1 by Mullies

Die drie stelle tweelinge by Mullies is Renschke en Stephan Pienaar, Mia en Mika West en voor Liane en Gracy van Straaten.

Nuwe uitdagings en opwinding lê vir Mullies se Graad 1’s voor.

Met skoon gewaste gesiggies en haasbekkies het 93 Graad 1’tjies vir die eerste keer vanoggend (11 Januarie) deur Laerskool Muldersdrif se hek gestap.

Mullies spog vanjaar met drie stelle tweelinge waarvan net een identies is. Die leerders was so opgewonde en kon nie wag om hulle broodjies te eet en met hul maats te speel nie.

Die Graad 1-klas van juffrou Sonet is baie opgewonde om haar as juffrou te hê.

Die Graad 1-klas van juffrou Sonet is baie opgewonde om haar as juffrou te hê.

“Ek is baie opgewonde om by die skool te wees en ek hou baie van my juffrou,” het Amy Kalil gesê.

Juffrou Sonet Els is baie positief oor dit wat die nuwe jaar inhou. Haar assistent, Christelle Cornelissen het aan die News vertel dat dié gesiggies soveel opwinding in ‘n mens se lewe bring.

Sommige van die leerders het reeds geweet wat hulle wil word as hulle groot is. Dokters en juffrouens was van die gunsteling beroepe.

Die tweelingsussies Liane en Gracy van Straaten is baie lief vir mekaar en is saam opgewonde oor Graad 1.

Die tweelingsussies Liane en Gracy van Straaten is baie lief vir mekaar en is saam opgewonde oor Graad 1.

Die leerders het reeds afgeskop met atletiek en hulle sien daarna uit om binnekort huissport te hou. Mia West het aan die News vertel dat sy die vakansie sommer ses van haar tande getrek het.

Die onderwysers kon met trots sê dat hulle die jaar ‘n wenspan gewerf het en dat hulle baie uitsien na die nuwe jaar.

Lees ook

Graad een paddabeen

Graad 1: Want hulle is eerste beste

  AUTHOR
Nadine Maré
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

roodepoortrecord_new2014_smallgetitrandfontein_2014_smalllooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other