Kersgeskenke met ‘n glimlag

Barbara Swanepoel glimlag breed oor haar Kersgeskenk wat sy by Blackie Swart (Absa se Voertuig- en Batefinansiering Streekbestuurder) ontvang.

Elf bejaardes van die La Reynette Bejaardesorgsentrum is deur Absa se Voertuig- en Batefinansieringstak met Kersgeskenke bederf.

Sanet Ferreira, die persoonlike assistent van Blackie Swart (Absa se Voertuig- en Batefinansiering Streekbestuurder) het gesê Absa loods kwartaalliks ‘n projek wat deel vorm van die maatskappy se Korporatiewe Sosiale Belegging waarvan hierdie een is.

Sanet Ferreira en Blackie Swart van Absa se Voertuig- en Batefinansieringstak is hier saam met La Reynette Bejaardesorgsentrum se stigter Reinetta Ridley.

Sanet Ferreira en Blackie Swart van Absa se Voertuig- en Batefinansieringstak is hier saam met La Reynette Bejaardesorgsentrum se stigter Reinetta Ridley.

“Ons soek elke kwartaal instansies en behoeftiges aan wie ons ondersteuning kan bied.”

Verversings is ook aan elkeen van die bejaardes beskikbaar gemaak.

Gys Booysen ontvang hier 'n Kersgeskenk van Blackie Swart (Absa se Voertuig- en Batefinansiering Streekbestuurder).

Gys Booysen ontvang hier ‘n Kersgeskenk van Blackie Swart (Absa se Voertuig- en Batefinansiering Streekbestuurder).

Blackie het gesê as ‘n gemeenskap hande vat kan daar meer vir die gemeenskap gedoen word.

Tienke Bosher van die bejaardesorgsentrum het gesê hulle is baie dankbaar vir Absa se uitreik.

Sanet bedank graag al Absa se personeel, dr Charl Venter en sy personeel, asook verskeie ander individue en die Protearif Gastehuis.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

roodepoortrecord_new2014_smallgetitrandfontein_2014_smallAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other